Category: Blog

Blog

Introspeksie

Ek wil jou iets van introspeksie vertel: dis nie maklik nie. Dis nie ‘n antwoord of iemand wat sê daar is jou probleem, en wanneer jy dit weet dan kan jy daarop ‘n pleister gaan plak en dit word gesond nie. Nee. Introspeksie is moeilik. Dis ure lank in jou eie geselskap sit en dinge […]

Mart-Mari Breedt 
Blog

Die (On)Natuurlike Goed

Ek sê soms vir my hardloop afrigter: “Dit voel vir my asof al die ander hardlopers hierdie hardloop ding heeltemal bemeester het. Hoekom sukkel ek so? Hardloop is dan tog iets wat natuurlik moet wees.” En sy sal antwoord: “Dis nie waar nie. Almal sukkel! En om goed te kan hardloop is iets wat mens […]

Mart-Mari Breedt 
Blog

Die beste is nog op pad

My jongste het gisteraand by ‘n maatjie oorgeslaap. Haar maatjie se mamma het foto’s aangestuur van die feestelikhede en ek het vir ‘n hele rukkie na die glimlaggende graad 3 gesiggies in gedagte gestaar. Hulle lewenspaaie is nou al vir ‘n paar jaar al verweef – van babasentrum tye, na voorskool en later laerskool. Daar […]

Mart-Mari Breedt 
Blog

How I started writing

I didn’t come to write, I believe, in the same fashion other authors did. I’ve never attended literature school – although I love languages and have always enjoyed reading. When I started therapy, the first in-depth discussion point between myself and my therapist was the relationship between my sister, who committed suicide, and me. My […]

Mart-Mari Breedt 
Blog

Keuses

Ek dink ons almal wil graag gemaklik lewe. Dis egter onmoontlik vir die lewe om altyd gemaklik te wees. Baie keer is die lewe moeilik, seer of uitdagend. Ek koester die dae wat ek wel net rustig kan wees met ‘n boek om te lees en nie veel om te doen nie. Maar sulke dae […]

Mart-Mari Breedt 
Blog

Hoe bly mens gemotiveerd?

In die eerste plek is dit moeilik om konsekwent en met motivering ‘n onvolhoubare dieet te volg. Mense is geneig om dieet as tydelike marteling te sien wat nou maar verduur moet word totdat die kilogramme verdwyn het. Ek en my sussie het al in die verlede vir mekaar gesê ons wens ons kan net […]

Mart-Mari Breedt 
Blog

Rapport – 26 Maart 2023

Wat ‘n groot voorreg is hierdie nie. By die vulstasie vanoggend het ek eers vir die kassiere gewys ek is op die voorblad. Ek het ook ‘n ekstra koerant gekoop om vir Graham te neem by die klub. Dankie Rapport en Hanlie Retief. Skakel na die artikel: https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/profiele/kyk-hanlie-ma-verloor-80-kg-en-hardloop-n-marathon-20230326

Mart-Mari Breedt 
3d book display image of Eighty Kilos of Shame

Interested in how I lost my emotional weight?

“Once a fattie, always a fattie.” Right? Can you recover from obesity? Is it possible to maintain a weight loss of eighty kilograms?

EXPLORE MY BOOKS AND MORE>>