Riglyne Rondom Gesond Eet #19
Natrium is ‘n sagte hoogsreaktiewe alkaliese silwer-wit metaal. Natrium kom algemeen voor as Natriumchloried; beter bekend as gewone tafelsout. Die mens se liggaam het maar ‘n klein hoeveelheid Natrium nodig, so min as 500mg daagliks, en gebruik Natrium om senuwee impulse deur die liggaam te vervoer, om spiere te laat saamtrek en te laat ontspan […]