Category: Blog
Droom
Ek vind drome fassinerend. Veral die wat ek nog so duidelik die volgende oggend kan onthou. Sulke drome laat my met iets om oor te mediteer die oggend wanneer ek gaan draf en iets om uit te pluis oor baie dae daarna. Ek hou van dink en rasionaliseer – so dit val so reg in […]
This is me
Who am I? I always start answering this question by saying that I am a software engineer, a happily married mother of four, an avid runner and the author of two books. That is more or less the order these things occurred in: software engineer, married, mother, runner, author. But those are things that I […]
Introspeksie
Ek wil jou iets van introspeksie vertel: dis nie maklik nie. Dis nie ‘n antwoord of iemand wat sê daar is jou probleem, en wanneer jy dit weet dan kan jy daarop ‘n pleister gaan plak en dit word gesond nie. Nee. Introspeksie is moeilik. Dis ure lank in jou eie geselskap sit en dinge […]
Seer
Waarom moet mens seer kry? Is dit om aan jouself te bewys dat jy wel nog lewe? Dalk om jou nederig en op jou knieë te hou? “Sticks and stones may break my bones, but words will never hurt me.” O, maar hulle doen! Hulle maak baie seer. Die woorde maak seer. Die tyd wanneer […]
Die persoon wat alle hoop verloor het
Ek het hierdie as ‘n antwoord gestuur vir iemand wie se pleidooi vanoggend in my inbox beland het. Iemand wat al alles probeer het en net mooi niks werk nie. Ek weet nie of my antwoord reg is nie, maar, al is dit krom en skeef, ek dink dit mag dalk vir ander vrouens iets […]
Zone 50 Challenge
And it is a wrap! What an incredible three days of running. Thank you RunZone and especially Graham Block. Day 1 – 30 kmThis was the race I needed to push myself in the most. I’ve never run 30 km, but we heard rain forecasts for the weekend, and I wanted to have the extra […]
My Training Went Well Until It Didn’t
I always push myself during our running club’s Wednesday afternoon time trial. The time trial from two Wednesdays ago was no different. I pushed and pushed some more; I ran my heart out. Yet my watch recorded a disappointing 38m 17s — more than two minutes slower than the former time I ran it! Back […]
Gister was nie ‘n lekker dag nie
Toe my oudste gister in die kar klim na skool, toe deel hy my mee dat hy gisteraand by ‘n skool funksie móét uithelp met die klank — móét nogal. “Maar jy het swem oefening op Dinsdagaande!” roep ek uit, “Jy kan nie uithelp vanaand nie.” “Maar ek móét daar uithelp,” antwoord hy geïrriteerd terug, […]
SARIE Tydskrif Artikel
https://www.netwerk24.com/sarie/gesondheid/leserstorie-eks-80-kg-ligter-20220314