“Een keer ‘n vettie, altyd ‘n vettie.” Nè?
Baie glo hierdie. Sommige glo dit so sterk dat hulle nie eers wil begin probeer nie. Wanneer iets oor iemand se gewigverlies geskryf word op sosiale media is daar amper altyd kommentaar in die lyn van “Ja, dis alles goed en wel, maar dis die afhou wat die probleem is.” Jis, ek het ‘n broertjie […]