Riglyne Rondom Gesond Eet #15
Ek voel asof ek liries oor magnesium kan raak. Wanneer ek sukkel om te slaap, dan is magnesium daar. Wanneer my spiere moeg en seer is, gryp ek na magnesium. Dis seker dié mineraal waarmee ek die meeste aanvul alhoewel ek ook baie magnesium ryke voedsel probeer eet. Ek weet ek is nie die enigste […]