Author: Mart-Mari Breedt
Just 21 km
Graham, our Run Zone club chairman, has a thing about the word “just”. A typical conversation with him after a club or time trial run would go like this: Graham: “Well done! How far did you run?” Me: “Just 5 (or whatever other distance) km today.” Graham: “It is never JUST 5 km! Well done!” […]
Oop en eerlik
Wil jy jou huwelik red? Hê ‘n oop en eerlike gesprek met jou man of vrou. Wil jy gehoor word? Wees oop en eerlik. Oop en eerlik. Dis amper asof dit as antwoord verskaf word op elke verhoudings krisis. Om oop en eerlik te wees is vir my soos om iemand in jou huis, jou […]
Droom
Ek vind drome fassinerend. Veral die wat ek nog so duidelik die volgende oggend kan onthou. Sulke drome laat my met iets om oor te mediteer die oggend wanneer ek gaan draf en iets om uit te pluis oor baie dae daarna. Ek hou van dink en rasionaliseer – so dit val so reg in […]
This is me
Who am I? I always start answering this question by saying that I am a software engineer, a happily married mother of four, an avid runner and the author of two books. That is more or less the order these things occurred in: software engineer, married, mother, runner, author. But those are things that I […]
Introspeksie
Ek wil jou iets van introspeksie vertel: dis nie maklik nie. Dis nie ‘n antwoord of iemand wat sê daar is jou probleem, en wanneer jy dit weet dan kan jy daarop ‘n pleister gaan plak en dit word gesond nie. Nee. Introspeksie is moeilik. Dis ure lank in jou eie geselskap sit en dinge […]
Seer
Waarom moet mens seer kry? Is dit om aan jouself te bewys dat jy wel nog lewe? Dalk om jou nederig en op jou knieë te hou? “Sticks and stones may break my bones, but words will never hurt me.” O, maar hulle doen! Hulle maak baie seer. Die woorde maak seer. Die tyd wanneer […]
Die persoon wat alle hoop verloor het
Ek het hierdie as ‘n antwoord gestuur vir iemand wie se pleidooi vanoggend in my inbox beland het. Iemand wat al alles probeer het en net mooi niks werk nie. Ek weet nie of my antwoord reg is nie, maar, al is dit krom en skeef, ek dink dit mag dalk vir ander vrouens iets […]
Zone 50 Challenge
And it is a wrap! What an incredible three days of running. Thank you RunZone and especially Graham Block. Day 1 – 30 kmThis was the race I needed to push myself in the most. I’ve never run 30 km, but we heard rain forecasts for the weekend, and I wanted to have the extra […]