Blog
Mart-Mari Breedt  

Hoe bly mens gemotiveerd?

In die eerste plek is dit moeilik om konsekwent en met motivering ‘n onvolhoubare dieet te volg. Mense is geneig om dieet as tydelike marteling te sien wat nou maar verduur moet word totdat die kilogramme verdwyn het. Ek en my sussie het al in die verlede vir mekaar gesê ons wens ons kan net gewig verloor sodat ons weer “normaal” kan eet. Ons idee van normaal was egter heeltemal verwronge. Kies om ‘n leefstyl verandering te maak.

Tweedens: Niemand kan die hele tyd gemotiveerd wees nie – ek ook nie. En ek ís ook nie. Die vraag wat mens eintlik moet vra is: “Waarom kan ek op ongemotiveerde dae, wanneer ek voel ek wil opgee, wanneer ek dalk iets eet wat ek nie behoort te eet nie of wanneer ek dalk opgetel het, dit wat gebeur het nie teen die volgende ete al mee vrede maak en voortgaan volgens my plan nie?”

Wat veroorsaak die ‘alles-of-niks’-houding? Alles kan nie altyd reg loop nie – en gaan ook nie.

3d book display image of Eighty Kilos of Shame

Interested in how I lost my emotional weight?

“Once a fattie, always a fattie.” Right? Can you recover from obesity? Is it possible to maintain a weight loss of eighty kilograms?

EXPLORE MY BOOKS AND MORE>>