Die lewe is vir die wat lewe
Ek het nou al ‘n paar mense na aan my verloor. Iets wat my nog altyd opgeval het wanneer iemand doodgaan is hoe vreemd die tyd raak. Dis asof jy in jou eie borrel vasgevang is terwyl die res van die wêreld steeds voort skarrel, selfs al voel jy soms die drang om te skree: […]