Saterdag, 29 Oktober 2022
Ek wens die weer in Kaapstad twee weke terug het gelyk soos die weer vanoggend in Johannesburg. Daar is min dinge so lekker soos om buite te draf wanneer dit saggies reën – al is die versoeking groot om verder te slaap. Vanoggend se oefening was ‘n 10 km draf teen ‘n verwagte gemaklike pas […]