Author: Mart-Mari Breedt
Riglyne Rondom Gesond Eet #19
Natrium is ‘n sagte hoogsreaktiewe alkaliese silwer-wit metaal. Natrium kom algemeen voor as Natriumchloried; beter bekend as gewone tafelsout. Die mens se liggaam het maar ‘n klein hoeveelheid Natrium nodig, so min as 500mg daagliks, en gebruik Natrium om senuwee impulse deur die liggaam te vervoer, om spiere te laat saamtrek en te laat ontspan […]
My First Marathon Training’s Launch
You are invited. Yes, that time is correct. Yes, I am going to be there for a while if you cannot make 7:30, no problem. Yes, I will bring copies of my first book (both English and Afrikaans versions) as well. Card facilities will be available.
Riglyne Rondom Gesond Eet #18
Toe ek bietjie oor Fosfor gesels het nou-die-dag, het ek genoem dat Fosfor tweede volopste in die liggaam voorkom. Naas Fosfor is Swael die derde volopste. Swael is oral om ons in die lug en vernaam in die grond waarin ons kos groei – dít maak Swael deel van ‘n groot verskeidenheid van voedsel. Ons […]
Riglyne Rondom Gesond Eet #17
Naas Kalsium is Fosfor die mineraal wat die volopste in die liggaam voorkom. 85% van die liggaam se Fosfor word in die bene en tande gestoor. ‘n Tekort aan Fosfor, bekend as Hypophosphatemia, is raar vernaam omdat die vlakke van Fosfor in die liggaam deur die niere, bene en ingewande gereguleer word – bv deur […]
Hoe ontlont mens self-liefde?
Mense word met self-liefde gebore. Kinders (babatjies) is outomaties lief vir hulleself. Jy kan dit sien in hoe hulle vir hulleself in ‘n spieël sou kyk en lag. Wanneer hulle loop, dans of speel dan word dit met oorgawe gedoen – sonder om te bekommer wat ander mense van hulle dink. Selfs wanneer hulle praat […]
5th day
It’s, I believe, too early into the new year to already feel like I just want to stay in bed, and especially like I do not want to exercise. Yet, here I am, feeling this way already on the 5th day of the year. The rain is of course not helping. It scares me when […]
Riglyne Rondom Gesond Eet #16
Kalsium is seker een van die bekendste minerale en gewoonlik dan ook as dié mineraal vir sterk bene en tande. Soos Magnesium is Kalsium ook ‘n sagte metaal. Wat ek onthou van Kalsium is dat ons onderwyser dit met ‘n mes kon sny, maar dat dit vinnig ‘n bruin oksied lagie gevorm het en ook […]
Gaan die vrees vir weer optel altyd daar wees?
Die week is ‘n week vir moeilike vrae… Maar ek geniet die vrae wat kom ná my boek se lees en die weer dink oor moeilike onderwerpe. Vraag: Gaan die vrees vir weer optel altyd daar wees? (Die vraag is van ‘n vrou wat self al heelwat gewig verloor het) Ek was eendag genooi om […]
Seks ná seksuele trauma
Hierdie stukkie het ek vir iemand geskryf het wat vrae rondom seks na seksuele trauma gehad het. Haar, en baie ander vrouens, se siening is dat seks vuil en lelik is en iets is om oor skaam te wees. Sy wil ook nie eers probeer om orgasmes te ervaar en te geniet nie. Ek het […]