Riglyne Rondom Gesond Eet #4
Ons liggaam het energie nodig vir ons basiese lewensprosesse – soos ons hartklop, asemhaling, spysvertering en bloed sirkulasie – en om te kan beweeg. Mense is nie soos plante wat energie van die son af verkry nie. Ons moet die energie wat ons nodig het inneem deur om te eet. Wanneer ons liggaam die voedsel […]