Die Kopskuif
Ek weet almal dink al aan Kersfees ete en vrugtekoek, en Januarie se dieet voel nog baie vêr. Ek besef ook almal wil teen hierdie tyd van die jaar net wees en ophou bekommer oor alles wat “moet” gebeur. Die belangrikste deel van gewig verloor, en vele ander prosesse, is die Kopskuif. Dis hoe om […]