Riglyne Rondom Gesond Eet #5
Wanneer ons liggaam die voedsel wat ons eet verteer stel hierdie voedsel energie vry. Verskillende kos bevat verskillende aantal kalorieë, is nie ewe dig in kalorieë nie en het ook nie dieselfde voedingswaarde per kalorie nie. Wanneer jy egter meer kalorieë inneem as wat jou liggaam nodig het, skei jou liggaam nie die oortollige kalorieë […]