Hoe ontlont mens self-liefde?
Mense word met self-liefde gebore. Kinders (babatjies) is outomaties lief vir hulleself. Jy kan dit sien in hoe hulle vir hulleself in ‘n spieël sou kyk en lag. Wanneer hulle loop, dans of speel dan word dit met oorgawe gedoen – sonder om te bekommer wat ander mense van hulle dink. Selfs wanneer hulle praat […]