Vrymoedig
Ek dink enige een wat sou loer waarvoor ek op Google soek gaan maar baie teleurgesteld wees: dis maar meestal ‘xxx in Afrikaans’ óf ‘xxx in English’. Een van my soektogte hierdie week was na ‘vrymoedig in English’, want die woord ‘vrymoedig’, van alle woorde, het by my vasgehaak en prut sedertdien nog al die […]