Riglyne Rondom Gesond Eet #25
Die liggaam gebruik proteïene vir: Om al hierdie funksies suksesvol te kan verrig is die aanbevole hoeveelheid per kilogram liggaamsgewig van elke essensiële aminosuur wat ons nodig het: Dis ‘n totaal van 214 milligram per kilogram liggaamsgewig – indien mens dit kon regkry om ‘n perfekte distribusie van essensiële aminosure in te neem. Omdat dit […]