Riglyne Rondom Gesond Eet #8
Vitamien A is ‘n vet-oplosbare vitamien waarvan ekstra in die liggaam gestoor word. Meeste mense reken vitamien A is net daar vir oog gesondheid, maar vitamien A speel ook ‘n rol in sel groei, fetus ontwikkeling, reproduksie, ondersteun die immuunstelsel en vel en haar gesondheid. Vitamien A kom natuurlik as retinol in ‘n verskeidenheid van […]

