Blog
Mart-Mari Breedt  

“Een keer ‘n vettie, altyd ‘n vettie.” Nè?

Baie glo hierdie.

Sommige glo dit so sterk dat hulle nie eers wil begin probeer nie.

Wanneer iets oor iemand se gewigverlies geskryf word op sosiale media is daar amper altyd kommentaar in die lyn van “Ja, dis alles goed en wel, maar dis die afhou wat die probleem is.” Jis, ek het ‘n broertjie dood hieraan.

Ek daag hierdie siening uit en glo dat die enigste manier vir dit om nie waar te wees nie, is om daardie “Vettie”-etiket van jouself af te ruk en te verbrand. Dis nie net jou lewenswyse wat moet verander nie, maar ook jou identiteit.

3d book display image of Eighty Kilos of Shame

Interested in how I lost my emotional weight?

“Once a fattie, always a fattie.” Right? Can you recover from obesity? Is it possible to maintain a weight loss of eighty kilograms?

EXPLORE MY BOOKS AND MORE>>