Riglyne Rondom Gesond Eet #20
Kalium is dalk beter bekend onder sy Engelse naam, Potassium, en is ‘n mineraal wat die liggaam nodig het om gesond te bly. Kalium word ook soms as ‘n elektroliet beskryf omdat dit ‘n klein elektriese lading dra wat nodig is vir sel en senuwee funksie. Kalium kan help met die regulering van bloeddruk veral […]