Blog
Mart-Mari Breedt  

Die Kopskuif

Ek weet almal dink al aan Kersfees ete en vrugtekoek, en Januarie se dieet voel nog baie vêr. Ek besef ook almal wil teen hierdie tyd van die jaar net wees en ophou bekommer oor alles wat “moet” gebeur. Die belangrikste deel van gewig verloor, en vele ander prosesse, is die Kopskuif. Dis hoe om te gaan van “ek moet” na “ek wil”.

8 November begin ek met nog ‘n rondte van die Kopskuif kursus – ‘n gewigsverlies voorbereidings kursus. (November se kursus gaan die laaste ene vir 2022 wees.) Oor die verloop van 21 dae gaan ons saam gesels oor:

  • Redes vir wil gewig verloor
  • Emosionele eet
  • Motivering
  • Verskillende diëte
  • Verskillende oefen opsies
  • Ondersteuning ens

Ek self het 80kg verloor – drie jaar (!) terug al – en het hierdie kursus op my ervarings gebasseer.

Koste: R550

Om in te skryf, kontak asb een van hierdie Koebaai Vetnoi agente:

Madelaine Christou – 082 854 2089 of

Wilna van Wyk – 082 411 2311

3d book display image of Eighty Kilos of Shame

Interested in how I lost my emotional weight?

“Once a fattie, always a fattie.” Right? Can you recover from obesity? Is it possible to maintain a weight loss of eighty kilograms?

EXPLORE MY BOOKS AND MORE>>