Month: 2 years ago

Oop en eerlik
Blog

Oop en eerlik

Wil jy jou huwelik red? Hê ‘n oop en eerlike gesprek met jou man of vrou. Wil jy gehoor word? Wees oop en eerlik. Oop en eerlik. Dis amper asof dit as antwoord verskaf word op elke verhoudings krisis. Om oop en eerlik te wees is vir my soos om iemand in jou huis, jou […]

Mart-Mari Breedt 
Droom
Blog

Droom

Ek vind drome fassinerend. Veral die wat ek nog so duidelik die volgende oggend kan onthou. Sulke drome laat my met iets om oor te mediteer die oggend wanneer ek gaan draf en iets om uit te pluis oor baie dae daarna. Ek hou van dink en rasionaliseer – so dit val so reg in […]

Mart-Mari Breedt 
3d book display image of Eighty Kilos of Shame

Interested in how I lost my emotional weight?

“Once a fattie, always a fattie.” Right? Can you recover from obesity? Is it possible to maintain a weight loss of eighty kilograms?

EXPLORE MY BOOKS AND MORE>>